Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
TWYFELHOEKIE | Omdat sy fokus reg is, bring hy groot verskil mee
Elke mens het sy of haar pakkie, maar vir hom lyk dit glad nie so nie. Jonk begin sy lewe skeefloop – ‘n mens staan verstom. Hy het werklik geen…
-
KAMEELDORING | Pasaangeër nie net mediese toestel nie; party dra tekkies
Pasaangeërs is nie net mediese toestelle nie. Party dra tekkies en ander is onbekendes-wat-kennisse-word langs jou hospitaalbed.
-
NARSISME 2 | Narsiste dryf ‘n ongekende vrees in hul slagoffers in
Narsiste dryf ongekende vrees in hul slagoffers in. Op enige moontlike manier.
-
POTPOURRI | Kort-duskant-die-waarheid het soms ‘n goeie rede
Die waarheid is belangrik. Maar soms is kort-duskant-die-waarheid ook belangrik.
-
TWYFELHOEKIE | Elke boek en elke lewe vertel ‘n unieke storie
Stories van mense getuig oor die uniekheid van menswees. Daar sal nie oor elkeen van ons ‘n boek geskryf word nie, tog is ons elkeen ‘n lewensboek vol hoofstukke en…
-
MENING | Aanlyn leer ideaal vir slim word, as jy dit slim gebruik
Gebruik die wêreldwyeweb ten beste om iets daadwerkliks by te leer, en nie net vir vlugtige, niksseggende en uitmergelende spookasem-tydsverdryf nie.
-
LEWENDE WATER | Leer doelbewus om uit bekende kring en gemaksone te kom
Ons sal doelbewus moet leer om uit ons bekende kring te beweeg – buite ons gemaksone – en te begin praat met mense van ander ouderdomsgroepe en uit ander geslagte,…
-
POTPOURRI | Sommige woorde laat ‘n mens rooi sien
Ons almal het woorde wat ons rooi laat sien. Woorde wat die moed wat ons in ons hart dra, deur ons liggaam laat uitvloei en in die grond onder ons…









