Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Twyfelhoekie: Geskenk se ontvangs hartseer; waarde onmeetbaar
Sy huil as sy die waentjie oorhandig. En sy glimlag. Pas hom op, vra sy. Die waentjie en my hart. In liefde is dit gemaak, in liefde het sy dit…
-
Kameeldoring: Humor neem hiér altyd sy kans waar
Nie alle humor is toevallig nie. Soms is dit aspris en moedswillig.
-
Potpourri: Kuur vir elektronika ‘n mens nie beskore
Die eienaar van die winkel vra om verskoning en hou die kaartmasjien dan hoog in die lug op. “Dit werk soms,” verduidelik hy. Nie hierdie keer nie. Hy ontkoppel die…
-
Twyfelhoekie: ‘Gaan na die mier, luiaard…’
Ek onthou nog goed my ou liewe ma se rympie wat sy loop en sing het, amper daagliks: “Nog ‘n bietjie slaap, nog ‘n bietjie sluimer, nog ‘n bietjie hande…
-
Hoofartikel: Geluk wag glo vir elkeen in die son
Geluk is ‘n basiese menslike doelwit, en hoe gelukkig Suid-Afrikaners is, word in die jaarlikse Wêreldgelukkigheidsverslag bekend gemaak.
-
Hoofartikel: Veranderinge kan verbeteringe wees
Met die sekondewyser wat vasberade sy klein treetjies deur elke minuut en elke uur stap, stap die uitlating “the only constant is change,” saam.
-
Twyfelhoekie: Kies só koers by lewe se kruispaaie
Daar kom tye in ons almal se lewe dat ons nie kan uitstel om sekere besluite te neem nie.
-
Potpourri: Wekroep ruk die hart
Ons praat maklik van ons tyd op aarde wat min is en waardeer moet word. Terselfdertyd hardloop ons rond, skarrel om alles gedoen te kry.
-
Kameeldoring: Waardes bly vas in gene, opvoeding
“Higher education collapses if the morals and character fail to prove and show that,” skryf Ehsan Sehgal. Geen medalje, graad, sertifikaat, geleerdheid of amp,verseker goedheid nie.
-
Twyfelhoekie: Skielik lyk môre anders as vandag
Ons moet nie hoop en krag verloor in ons tyd nie, ’n volgende geslag lê voor. Ons moet vir die geslagte wat kom, bou en nalaat.





