Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Hoofartikel: Hele bestel het skuld aan honde-aanval
Wie dra almal skuld aan die onlangse honde-aanval in Galeshewe in Kimberley waartydens ‘n tienjarige kind deur ‘n pitbull vermink is?
-
Potpourri: Dure les altyd iewers te leer
Deur die loop van die lewe wag daar verskeie dure lesse wat ons moet leer. En as ons nie hierdie les onder die knie kry nie, wag dieselfde les in…
-
Twyfelhoekie: Natuur se grootsheid laat ‘eie ek’ krimp
Die grootsheid van die natuur maak my klein, en onlangs het ek net weer onder die indruk gekom van hoe min ek werklik weet.
-
Kameeldoring: Rooymiere geniet aapstreke
Die Rooygesin plus vriende gaan Jozi-dieretuin toe. Vyf kinders, vier grootmense, drie pakkies pleisters en ‘n paar klamlappies – vir ingeval.
-
Potpourri: Verkeerd bly verkeerd met suikerlagie en al
Ons mense vertel ‘n halwe leuen of ‘n halwe waarheid. Verkeerd kry ‘n suikerlagie om en word vermom as ‘n redelike weergawe van die waarheid.
-
Hoofartikel: Wat sou ‘n mens sien as jy kon raaksien?
Eerste indrukke tel, skryf ‘n spesialis in sakeredding. Ongelukkig raak ‘n mens blind vir dit wat jy elke sien. Jou oë is oop, steeds sien jy nie.
-
Twyfelhoekie: Só gesindheid hou dure les vir iedereen
‘n Mens moet versigtig wees om nie aanstoot te gee nie. Dit is nie altyd maklik nie, maar ‘n mens moet maar so ‘n bietjie daarin groei.
-
Kameeldoring: Ware vriendin troef enige volgeling op sosiale media
Ek kyk op na vroue wat nederigheid en selfagting toon in hoe hulle met hulself en ander omgaan. Diesulkes inspireer dadelik.
-
Potpourri: Kliëntediens bepaal positiewe, negatiewe terugvoer
Die plaaslike motorhandelaar was nie behulpsaam nie. Die personeel het geen geheim daarvan gemaak dat hulle nie bereid was om te help nie. Ek het gewonder of die eienaar van…
-
Hoofartikel: Gun ander ook geluk, regte, menswaardigheid
“Waarom is dit dat wanneer ons werk, ons nie raakgesien word nie?” Wat hierdie werkers vra is basiese werkersregte, die regte salaris, en menswaardigheid – in lyn met die onlangse…








