Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Kameeldoring: Geen geluk, lewensrykdom in oorvloed besittings
Lewensgeluk kan ongelukkig aan ‘n oorvloed aardse besittings gekoppel word. Intussen kan herwinning en besparing soveel bied.
-
Potpourri: Vriendelikheid gedy oor die grootsheid van die Noord-Kaap
Die Noord-Kaap se inwoners is vriendelik en hulpvaardig, met hulp en raad wat sonder voorwaardes aangebied word.
-
Twyfelhoekie: Rus met net soveel ywer as waarmee jy werk
Die afgelope Paasnaweek was ‘n tyd van rus en tot besinning kom teen die lewe se vinnige pas. Dit is nodig om soms rustig te raak.
-
Hoofartikel: Elkeen doen volgens sy aard en plek as pelgrim, toeris, tuisblyer
Die afgelope Paasnaweek se sterftesyfer op Suid-Afrikaanse paaie dui op ‘n afname, terwyl pelgrims en toeriste paaie oor die wêreld heen gevolg het.
-
Lewende Water: ‘Dis nie verby, die Koning het nog ‘n skuif oor’
Ons ken dit. Situasies waarin ons voel ons is in ‘n doodloopstraat. Jou lewe is ‘n gemors. Jy voel leeg. Jy voel verlore.
-
Hoofartikel: Magspel van diegene in beheer vertrap vertroue in demokrasie
Volgens aanduidings is demokrasie in die weegskaal weens die onderdrukking van fundamentele regte van werkers die wêreld oor.
-
Potpourri: Wêreld is ongelooflik groot, maar ook klein
Die wêreld is ongelooflik groot, met plekke waarvan ons nog nie gehoor het nie. Terselfdertyd is die wêreld klein.
-
Twyfelhoekie: Oordink die lewe op ver paaie, beweeg vorentoe
Soms is dit goed om nie bang vir jou eie gedagtes te wees nie; om uit te kom by die bitter wat in jou lewe is; om die pad vorentoe…
-
Kameeldoring: Trane van verligting val saam met die mildelike reën
Herfs het reën gebring. Met die eerste druppels wat geval het, was dit soos groot en swaar trane van verligting. Reën is ‘n geskenk, ‘n wonderwerk.








