Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
MENING | Mag beloftes van staatsrede langer hou as sjokolade op Valentynsdag
Met verlede week se staatsrede met sy prys-etiket van sowat R7 miljoen, het die president soos gebruiklik met sulke geleenthede die nasie as te ware die hof gemaak met verskeie…
-
LEWENDE WATER | Lydenstyd bring genade en plek van eerlikheid
Lydenstyd herinner ons dat die kruis nie ‘n abstrakte gebeurtenis is nie. Lydenstyd bring ons na ‘n plek van eerlikheid.
-
POTPOURRI | Aanlyn gekaap deur vreemdes in verre lande
Iemand het my onlangs laat weet dat een van die sosiale media-apps wat ek gebruik, gekaap is. Blykbaar is ek besig om kripto-geldeenhede aan die kontakte op my selfoon te…
-
TWYFELHOEKIE | Jy mag, en moet, ander se mylpaal-vreugde deel
Dikwels is ons so ingestel op onsself en ons doelwitte en ons eie-ek dat ons vergeet om trots en dankbaar te wees en te deel met ander wat die struikelblokke…
-
POTPOURRI | Wys omgee elke dag – nie net op Valentynsdag nie
Die waarheid is ongelukkig dat daar mense is wat die spesiale mense in hul lewe sleg behandel, maar op Valentynsdag uit hul pad gaan en enorme bedrae bestee om dit…
-
NARSISME 3 | Toe ‘n engeltjie nooit net ‘n geskenk kon wees nie
Narsiste sien hulself vinnig as die slagoffer. Volgens hulle word hulle te nagekom. Hulle word onregverdig behandel.
-
TWYFELHOEKIE | Leer by graad eentjie om ‘n voorbeeld te wees
Graad eentjie herinner grootmense om elke dag ‘n voorbeeld te wees.
-
KAMEELDORING | Helder stemme roep… uit die yskas, uit die koskas
Die dekselse kas in die kombuis. Daar is eetgoed daarbinne wat die luste in jou binneste wek. Jou met ‘n stem begogel en roep. Die kas en sy inhoud soek…
-
MENING | Pak die nuwe jaar eers werklik in Februarie aan
Omdat ons in Januarie nog te geneig was om agtertoe te kyk, kan ons in Februarie sekuur vorentoe na die onbekende op die horison mik.
-
POTPOURRI | In ‘n kitswêreld lê ‘n geheime krag in die kuns om te kan wag
Ons het afgeleer om te wag. Iemand vertel my van ‘n skaakspel wat per brief vir meer as vyf dekades aangehou het.








