Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Kameeldoring: Tas pak vir avontuur bly wetenskap én kuns
Om vir ‘n reis gereed te maak, kan net so opwindend soos die reis wees. Tog bly taspak ‘n wetenskap en ‘n kuns.
-
Hoofartikel: ‘Sakkrappers’ voer daagliks stryd na herwinbare items, erkenning
Asbliksak-dag bring frustrasie met ‘sakkrappers’, tog moet hierdie informele rommelherwinnaars erkenning kry vir dié waardevolle werk wat hulle verrig.
-
Foto: ‘Kommetjie gaat vir jou?’ is welkomgroet van ouds
Die beskeie witgatboom of Boscia albitrunca bied nie net kunssinnige vorms van boomstamme nie, maar ook talle gebruike vir mens en dier.
-
Potpourri: Loop lig vir krummels wat gestrooi, gretig opgepik word
Die manipuleerder strooi subtiel taktieke en inligtingstukkies soos krummels om mense te beïnvloed en te beheer. Wees bewus hiervan.
-
Twyfelhoekie: Te veel praat, te min doen al meer van ‘n euwel
Deesdae wil bykans elkeen ‘n meningsvormer wees en sy sê sê. Laat dit so wees. Maar mense het te lief geraak vir praat, en te bang vir doen.
-
Lesersbrief: Doen jou deel uit die hart; laat staan die sondige lewe
Ons as mens is ongehoorsaam deur dag na dag te sondig. Ook wil dit voorkom of party kerke sommige mense wil uitwerk. En het ons nog tyd vir ons medemens?
-
Hoofartikel: Moderne mens bly tog met die maan gepla
Die mens het ‘n ingebore aangetrokkenheid tot die natuur. Al word dit nou kouer, is daar steeds tye waarin ‘n mens smag om buite te wees.
-
Twyfelhoekie: Oorbegin deel van die lewe, bepland of onbepland
Om oor te begin in die lewe is moeilik, maar soms onvermydelik. Dan het mense mekaar nodig, vir begrip en vir ondersteuning.
-
Potpourri: Voortdurende vrae vul daagliks ons gedagtes
Veral vroue worstel dikwels met vele gedagtes en vrae. Dit lei daartoe dat ‘n mens as verstrooid voorkom, terwyl dié vrae jou net goed besig hou.
-
Lewende Water: Liefde behoort handelsmerk te wees
Die kerk se handelsmerk is liefde. Ons moet ons liefde toon, selfs in konflik, terwyl ons onsself opoffer en mekaar onvoorwaardelik liefhet.








