Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Opinion
-
Foto: Kimberley se stasiegebou stille getuienis van vooruitgang in 1886
Kimberley se stasiegebou hou ‘n stille bekoring in. Die eerste trein hier het op 28 November 1885 aangekom, en die stasiegebou is op 31 Julie 1886 geopen.
-
Hoofartikel: Skadukant van waarheid word belig terwyl doodse swye voortduur
Kelly Smith en twee mans is skuldig bevind aan mensehandel en ontvoering. Maar daar is tog mense wat meer oor die verdwene Joshlin moet weet. Waarom swyg hulle?
-
Kameeldoring: ‘Waar is jou skoene?’ vra die skare met ‘n vreemde afkeur
Met ‘n wrang smaak van ‘n nagmerrie word warm strate, klippe en hoonlagte met kaal voete aangedurf. Wat is die werklikheid, of is alles nagmerrie?
-
Potpourri: Aanhou probeer ná uitdagings, dít is wat tel
Die lewe is vol uitdagings en sommige dae is moeiliker as ander dae. Maar selfs dan is dit belangrik om te probeer aangaan. En aan te hou probeer.
-
Twyfelhoekie: Almal maak voetfoute in spel van die lewe
In die lewe, net soos in die netbalspel, is dit belangrik om voetfoute te vermy. Maar dit is onvermydelik om wel soms voetfoute te maak.
-
Hoofartikel: Stertvere is gepluk, maar waarheen lei pad?
Stertvere is gepluk: Die Poubloues s’n in die eindstryd van die SA Beker-reeks, en die van een van twee presidente. Wie het die meeste stertvere verloor?
-
Kameeldoring: Moedertaal bekoor opnuut, klanke knetter selfs by hanskakies
Rooyma waardeer Afrikaans as haar moedertaal, en sy geniet die rykheid van die taal deur unieke uitdrukkings en idiome in haar geselskap.
-
Foto: Witpenssuikerbekkie geniet nektar van kleurspatsels in laatherfs
‘n Spontane foto van ‘n witpenssuikerbekkie in ‘n tuin in KImberley het tot ‘n interessante kopkrappery gelei.
-
Potpourri: Breek tog weg uit roetine; doen ‘iets anders as altyd’
‘n Kosbare vriendskap van 20 jaar word gevier met ‘n speelse idee om die roetine te breek, wat herinneringe ekstra spesiaal kan maak.
-
Twyfelhoekie: Ingesteldheid rig jou denke, optrede na positief of negatief
Die ingesteldheid van ‘n mens beïnvloed hoe uitdagings hanteer word, soos Oupa Plaas se positiewe benadering tot dialise en seisoenveranderinge.








