Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Municipalities
-
‘Verdoemende’ MRK-verslag bevind dienslewering in Noord-Kaap stort ineen
‘n Somber prentjie van sistemiese mislukking, swak finansiële bestuur en ‘n tekort aan vaardighede in Noord-Kaapse munisipaliteite word in ‘n MRK-verslag geskets.
-
Sol Plaatje-munisipaliteit weer in hofstryd weens ‘bestuursverlamming’
Die Sol Plaatje-munisipaliteit is weer in ‘n hofstryd weens ‘bestuursverlamming, institusionele wanfunksionering en grondwetlike versuim’.
-
Stadsbestuurder Matlala pak infrastruktuur, begroting ná terugkeer
Ná sy terugkeer na sy kantoor het die stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit verskeie “kritieke projekte en finansiële kwessies geprioritiseer om die stad se probleme op te los.”
-
Kimberley se politieke toekoms: ANC en EFF smee pakt terwyl DA ‘oordeelsdag’ voorspel
In ’n dramatiese wending vir die Sol Plaatje-munisipaliteit het die ANC en die EFF ’n formele samewerkingsooreenkoms aangekondig.
-
ANC eis dringende ingryping by Sol Plaatje-munisipaliteit weens ‘onwettige’ optrede
Die ANC versoek Coghsta om onmiddellike stabiliteit by die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley af te dwing.
-
Regter kap speaker oor interdik, Peters moet moontlik self vir regskoste opdok
In ‘n interdikaansoek het die regter etlike kere opgemerk dis onaanvaarbaar dat belastingbetalers regskoste moet betaal omdat die speaker “op haar eie optree” sonder raadsgoedkeuring.
-
Kimberley: Speaker moet dalk nóg regskoste betaal na mislukte interdik-aansoek
Dipuo Peters, speaker van die Sol Plaatje-munisipaliteit wat reeds twee keer deur die hof beveel is om in haar persoonlike hoedanigheid regskoste te betaal, mag dalk ʼn derde kostebevel teen haar kry.
-
Sol Plaatje’s Speaker pays R193 000 in legal costs after sheriff enforcement
Dipuo Peters, Speaker of the Sol Plaatje Municipality in Kimberley, had to pay nearly R193 000 in legal costs after the Sheriff of the High Court enforced a writ of execution.









