’n Klag is by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien oor die onwettige storting van riool in die Sol Plaatje-munisipaliteits­gebied in Kimberley en Ritchie.

Die VF Plus het in Mei ’n verteen­woordiger van die MRK na die probleempunte vergesel. Bykans die hele Kimberley word deur die rioolstortings en wanfunksionele pompstasies geraak, onder meer Hillcrest, Homevale, Galeshewe, Platfontein, en selfs Kamfersdam en die Kimberley-Kathu-spoorlyn.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article