Kimberley Harriers het onlangs eerbewyse aan sy lede oorhandig.
Dié hardloopklub se sportman van die jaar is Corné Jooste, en Roshelle Jacobs is die sportvrou van die jaar en Joseph Molefi het die eerbewys vir het die eerbewys vir uitsonderlike prestasie ontvang ontvang. Hy het die provinsie in die Suid-Afrikaanse 10 km-kampioenskap verteenwoordig en was agtste in die afdeling vir mans 50 tot 59 jaar.
Besoek netwerk24.com, klik op “Streeksnuus” boaan die blad en kies NoordkaapBulletin vir die volledige lys van eerbewyse.





