In die tussenverkiesing op 11 Oktober in Kakamas het die ANC 38,22% van die stemme verwerf; die HFTF 29,29%; die DA 21,58%; die PA 7,28%; die M.R.M. 3,04%; en die EFF 0,58%.

In dié wyk is 4 215 geregistreerde kiesers, en net meer as 2 500 het gestem, aldus results.elections.org.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article