Die jaarvergadering van die Noord-Kaaplandse Geestesgesondheidsvereniging vind op Dinsdag 15 Oktober in die Sam Goldblatt-kompleks by Yonder in Kenilworth, Kimberley, plaas.
Dit begin om 14:00.
Alle lede en belangstellendes word genooi om by die jaarvergadering teenwoordig te wees.
Hulle word gevra om bywoning vroegtydig te bevestig deur Yonder in kantoorure by 053-841-0537 te kontak.





