Die stappe wat deur Coghsta gedoen word om Noord-Kaapse munisipaliteite te red, misluk. Dit is aldus die 2022 Munisipale Finansiële Volhoubaarheids­indeks deur Ratings Afrika.

Hiervolgens het bedryfstekorte R383 892 miljoen beloop, met ’n likwiditeitstekort van R1 245 miljard.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article