Henriëtte du Plessis is as die burgemeester van die Gamagara-munisipaliteit heraangestel totdat die DA se hofstryd teen haar onwettige verwydering op 13 September hervat word.

Die beslissing op 31 Augustus bepaal ook dat die stadsbestuurder van Gamagara en die 12 ander respondente in die saak verbied word om enige besluite te neem of enige aksies te onderneem ingevolge die besluite van die Raad op 7 Augustus.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article