Dié mielieplant groei geil op ’n verwaarloosde sypaadjie op die hoek van Memorialweg en Henderson­straat in Kimberley. Die plant het selfs drie mieliekoppe gevorm. ’n Mens kan wonder wie met oestyd eienaarskap van die drie mieliekoppe gaan neem.

Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article