’n Volgende opruiming in Groblershoop, wat deur A Kheis of Hope gereël word, vind op Woensdag 18 September plaas.

A Kheis op Hope is ’n burgerlike organisasie wat hom daarvoor beywer om die dorp op te ruim en elke inwoner te laat besef dat hy of sy ’n bydrae kan lewer.

Met die vorige opruimings het die hele gemeenskap gehelp.

Bel Anta de Jager by 072-447-6740 vir meer inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article