Die sportfasiliteerder en -hoofafrigter van die o.19-rugbyspan van die Hoërskool Martin Oosthuizen (HMO) in Kakamas, Juandré van Wyk, is as afrigter vir die o.15-ZFM-span vir die Sparweek wat tydens die vakansie plaasvind, aangestel. HMO is oortuig dat die o.15-span onder die leiding van dié bekwame afrigter hul beste tydens die Sparweek sal gee.

Foto: Verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article