Onder kleurryke sambrele en afdakkies van allerlei aard, omsingel krieketgeesdriftiges as’t ware die Diamant-ovaal in Kimberley tydens Woensdag (01/02) se eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Engeland. Oud en jonk was teenwoordig, en die reuk van onder meer wors wat gebraai word, het tot die feestelike atmosfeer bygedra. Die groot paviljoen, met vaste sitplekke, was ook stampvol.

Foto: Helena Barnard

Fotobeeld: Vier kleurryke krieketfees, bou aan groepgees

Onder kleurryke sambrele en afdakkies van allerlei aard, omsingel krieketgeesdriftiges as’t ware die Diamant-ovaal in Kimberley tydens Woensdag (01/02) se eendagwedstryd tussen Suid-Afrika en Engeland. Oud en jonk was teenwoordig, en die reuk van onder meer wors wat gebraai word, het tot die feestelike atmosfeer bygedra. Die groot paviljoen, met vaste sitplekke, was ook stampvol.

Foto: Helena Barnard

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article