Terwyl boomtakvingers die winterson probeer vashou, verdwyn dit ná nog ’n dag in Afrika agter ’n wolklose horison. Natuurliefhebbers stem saam dat sonsondergange in Afrika selfs in die winter spesiaal is. Dit is dan wanneer die rook- en stofgevulde lugruim die son se skynsel na ’n massiewe vuurbal laat lyk.

Foto: Helena Barnard

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article