Ongeveer 12 000 geesdriftige rugbyondersteuners het Saterdag (25/06) in die Windhoek Draught-park in Kimberley vir die Curriebeker-eindstryd tussen die Griekwas en die Pumas saamgetrek. Dit was die eerste keer in 52 jaar dat die Griekwas in die eindstryd gespeel het, en die eerste maal ooit vir die Pumas om die beker te wen.

Foto: Anena Burger

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article