Dié versamelnes lyk soos ’n bok wat uit die boom die diere dophou, skryf Nalene Nel ná ’n besoek aan die Mokala- Nasionale Park in die Kimberley-omgewing. Versamelvoëls (met die beskrywende Engelse naam van “sociable weavers”) bou die grootste nes van alle voëls. So ’n nes kan tot 500 kamers hê en tot 1 000 kg weeg

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article