Die blommeprag wat jaarliks reeds in Augustus in groot dele van die Namakwaland verskyn, voorspel die koms van lente. Digter DJ Opperman het geskryf: “Op die groot saaidag van die heelal / het reeds ’n entjie duskant Wupperthal / oor die kaal Noordweste / ’n sakkie van die Heer se beste / saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.”

Foto: Lisa Drogemoller Images/Facebook

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article