Vaalharts Pekanfees aangebied by Hartswater

Magogong-skouterrein, Hartswater, Noord-Kaap Magogong

Die Vaalharts Pekanfees vind by die Magogong-skouterrein in Hartswater plaas. Steve Hofmeyr en Karlien van Jaarsveld tree onder andere op. Verskeie landbouverwante aktiwiteite vind plaas, onder meer ‘n perdeskou.