Nasionale, internasionale toutrekspanne in Kimberley

Pirates Club 30 Jacobus Smith Avenue, Kimberley

‘n Nasionale sowel as ‘n internasionale toutrek-kampioenskap vind hierdie week in Kimberley plaas. Die ope Suid-Afrikaanse klub senior toutrek-kampioenskap vind op Vrydag 13 Junie en Saterdag plaas. Op Sondag 15 […]