Hoërskool Diamantveld
Die Hoërskool Diamantveld in Kimberley se eersterugbyspan het vanjaar uitstekende prestasies behaal. Foto: Argief Credit: SYSTEM

Hoërskool Diamantveld se eersterugbyspan
Die eersterugbyspan van die Hoërskool Diamantveld in Kimberley is as die Kovsieliga-wenners gekroon. Hulle het die eerstespan van die Hoërskool Witteberg van Bethlehem met 45–42 tydens die eindstryd geklop. Dit het op 30 Augustus by die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein plaasgevind. Diamantveld se o.15A-rugbyspan het ook vir die Kovsieliga-eindstryd gekwalifiseer, waartydens die span van die Bethlehem Voortrekker Hoërskool (BVHS) hulle met 15-14 gewen het. Foto: Facebook

LEES OOK: Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Diamantveld die rugbyheld

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article