Daar is skrywers, mense met interessante stokperdjies, diegene met unieke talente en dié wat by welwillendheids­organisasies betrokke is in die Kalahari Bulletinse gebied.

Jou storie klink dalk vir jou te klein of onbelangrik, maar Alzane Narrain wil dit hoor. Stuur e-pos na alzane.narrain@­24.com. Jy kan ook ’n boodskap op die Facebook-blad Kalahari Bulletin stuur.

Die koerant plaas graag jou instelling, skool of kerk se dagboekgebeure. Dit is gratis.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article