26 November
Die Doringdraad Liggiesfees-nagmark begin om 17:00 by Doringdraad, Deben. ’n Verskeidenheid ware sal by stalletjies te koop aangebied word. Om navrae te rig, stuur ’n WhatsApp-boodskap na 073-237-4566.
Kimberley Markets @ The Big Hole takes place from 09:00 to 14:00. A stall costs R100 and to view the Big Hole costs R50, while entrance to the market and the replicated mine town is free. Dial 082-309-9056 or 082-309-7885.
27 November
’n CD-bekendstelling van Jane “Lolla” Jacobs – met Collin van Staden, asook plaaslike kunstenaars Juf Louw, apostel Josh Bosman, Julien en Sunel, vind om 16:00 in die Toll Speelman-gemeenskapsaal in Progress, Upington, plaas. Die seremoniemeester is Modi Louw. Kaartjies kos R100 per volwassene en R50 vir kinders jonger as 12 jaar. Skakel 073-149-8738 of 083-496-8833 vir meer inligting oor die geleentheid.
28 November
Die Destiny House-kinder-en-jeugsorgsentrum hou sy jaarvergadering van 17:30 af by Schmidtsdriftweg 21B, Kimberley. Bevestig bywoning met Leza Graaff by 083-697-9484.
2 Desember
Die Winton-dans, met Touch of Class, begin om 18:00 in die Winton-boerevereniging se saal in die Deben-omgewing. Daar sal ’n kontantkroeg en vleisbraaivure wees. Bring kos en eetgerei. Kaartjies kos R150 en R50 vir kinders jonger as 13 jaar. Skakel, of stuur ’n WhatsApp-boodskap na 083-276-1304.
3 December
The Northern Cape Society for the Blind presents a market day at 153 Phakamile Mabija Road in Kimberley, from 09:00 to 14:00. To book a stall for R100, call Megan Brockbank on 084-375-3521.
The Kimberley Academy of Music presents its Christmas Celebration Concert with Anna Davel and the Kimberley Children’s Choir at 19:00 in the St Cyprian’s Cathedral. Tickets can be bought at the door and cost R120 per adult and R60 per child under the age of 12.



