25 Februarie
- Marion Holm, Margit Meyer-Rödenbeck, Ilne Fourie en Neels Coetzee is in die verhoogstuk Laerskool Noord om 19:00 by die Laerskool Newton in Kimberley te sien. Dit is ten bate van die Ons Huis-versorgingsoord vir bejaardes. Kaartjies teen R200 is by iTicket, Barrister’s en Malu Pork te koop. Skakel 083-276-4878.
3 March
- An evening market takes place at the Pirates Club in Jacobus Smit Street, Kimberley, from 17:00 to 22:00. A variety of products will be sold. For more information, dial 064-762-4721.
4 Maart
- ’n Jaag-, raas- en klimdag, deel van die CVO Kalahari se bergfees, vind op die skoolterrein in Olifantshoek plaas. Hekke open om 09:00. Skakel 073-600-5927 of 082-385-0331 vir meer inligting.
- The Rugg-a-Market takes place from 09:00 until 15:00 at Rugga Inn in Moore Way, Kimberley. Dial 076-903-9500.
16 Maart
- Die Laerskool Eureka bied ’n Ramme-aand vanaf 18:00 by die skoolsaal aan. Pieter Möller is die gasspreker. Skakel 087-310-5310 vir meer inligting.
5 Mei
- Tollie Parton tree om 19:00 by die Horseshoe Inn in Kimberley op. Kosstalletjies en ’n kontantkroeg sal beskikbaar wees. Skakel 072-125-1698.
8 Julie
- Die Askham-boeresport-geleentheid vind plaas. ’n Verskeidenheid produkte word verkoop, en Willem van der Ryst gaan onder andere optree. Besoek die Facebook-blad Askham Boeresport vir meer inligting.
31 Augustus tot 3 September
- Die Yonder Hartsfees word vir die tydperk beplan. Meer inligting sal mettertyd volg.
Stuur inskrywings vir die dagboek na helena.barnard@media24.com



