Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Richtersveld-oorgrenspark spog met unieke kwekery, botaniese tuin
Die botaniese tuin, met kwekery, wat in die Richtersveld-oorgrenspark geopen is, is daarop gemik om unieke inheemse plante te bewaar.
Helena Barnard|
-
Liedjie van Noord-Kapenaar weerklink wyd op musiekplatforms
’n Noord-Kapenaar wat “met baie liefde in die mooi area” van die Marchand-omgewing tussen Augrabies en Kakamas grootgeword het, glimlag steeds breed nadat die bekende Laurika Rauch een van haar liedjies gesing en opgeneem het.
Helena Barnard|
-
Entrepreneur van Kimberley ‘n semi-finalis van Mev. Heelal Suid-Afrika
‘n Bedrywige entrepreneur van Kimberley is ‘n semi-finalis in die 2024 Mev. Heelal Suid-Afrika-kompetisie, en is hard aan die werk met hierdie reis.
Helena Barnard|
-
Joop se Huis bied hoop vir talle in Kakamas
Joop se Huis in Kakamas het as ’n droom en ’n gebed begin, en vandag dien dit as ’n baken van hoop in Kakamas.
Helena Barnard|
-
Buffel karnuffel jagter tot in die hospitaal
Terwyl sy bobene beurtelings deur die buffelbul se horings deurboor is en hy hulpeloos gehang en in die lug gegooi is, het Louis Roelofse nie pyn gevoel nie.
Helena Barnard|
-
Veeartsstudies in Hongarye bewaarheid Noord-Kapenaar se droom
“Ek is verlief op my lewe hier,” vertel Mari van Tonder, ’n derdejaarstudent in veeartsenykunde aan ’n universiteit in Boedapest.
Helena Barnard|
-
Intervention in Kimberley’s bulk water supply showing results
Kimberley’s bulk water supply infrastructure is undergoing critical maintenance. Water supply disruptions will occur, with improvements being implemented.
Helena Barnard|







