Community

  • Vroue se verhaal van vriendskap, spanning boei in nuwe roman

    Vroue se verhaal van vriendskap, spanning boei in nuwe roman

    Rozaan de Wet Boer se jongste boek handel oor die vriendskap tussen vier getroude vriendinne en hul gesinne. Dit gaan oor gevoelens in elke huis, die waarde van vriendskappe.

    |

  • Valid reasons for go-slow says EPWP general workers

    Valid reasons for go-slow says EPWP general workers

    General workers of the Expanded Public Works Programme (EPWP) say they have a long list of grievances that, regardless of communication and letters of demand written from their side, are ignored.

    |

  • Press ‘delete’ on cyberbullying

    Press ‘delete’ on cyberbullying

    Young people need to realise that, depending on the nature of the acts, cyberbullying and bullying are criminal offences and the perpetrator may be criminally charged.

    |

  • Hartswatermoorde ‘laat ewigdurende leemte’

    Hartswatermoorde ‘laat ewigdurende leemte’

    Die moorde op hul ouers en suster het ‘n “ewigdurende leemte” in hulle en hul kinders se lewe gelaat, het twee susters ter strafverswaring getuig oor hoe die “hartelose, genadelose en wrede moorde” hul lewe verpletter het. Drie beskuldigdes in…

    |

  • Langasems tree in honderde aan vir 55ste Diamond-marathon in Kimberley

    Langasems tree in honderde aan vir 55ste Diamond-marathon in Kimberley

    Die 24-jarige langasem-atleet Arthur Jantjies het nog ’n goue medalje verwerf met die 55ste Diamond-marathon wat op Saterdag 1 Maart deur die Kimberley Harriers-hardloopklub aangebied is.

    |

  • Twyfelhoekie: Kies só koers by lewe se kruispaaie

    Twyfelhoekie: Kies só koers by lewe se kruispaaie

    Daar kom tye in ons almal se lewe dat ons nie kan uitstel om sekere besluite te neem nie.

    |

  • Henderson: Borgtog derde keer geweier

    Henderson: Borgtog derde keer geweier

    John-Ross Henderson (38) wat onderskeidelik van moord en poging tot moord op Jayson Afrique en sy vrou, Michayla, aangekla word, het ’n derde terugslag gekry nadat die hooggeregshof in Kimberley sy appèlaansoek teen die weiering van sy borgtog afgewys het.

    |

  • Daguitstappie na Mokala: ‘Om die draai om jou siel kos te gee’

    Daguitstappie na Mokala: ‘Om die draai om jou siel kos te gee’

    Die Mokala- Nasionale Park, skaars 80 km suidwes vanaf Kimberley en bereikbaar vanaf die N12, is ideaal vir ’n dagbesoek wat Kimberliete en inwoners van die omgewing met hul gesin kan geniet.

    |

  • Richtersveld-oorgrenspark spog met unieke kwekery, botaniese tuin

    Richtersveld-oorgrenspark spog met unieke kwekery, botaniese tuin

    Die botaniese tuin, met kwekery, wat in die Richtersveld-oorgrenspark geopen is, is daarop gemik om unieke inheemse plante te bewaar.

    |

  • Liedjie van Noord-Kapenaar weerklink wyd op musiekplatforms

    Liedjie van Noord-Kapenaar weerklink wyd op musiekplatforms

    ’n Noord-Kapenaar wat “met baie liefde in die mooi area” van die Marchand-omgewing tussen Augrabies en Kakamas grootgeword het, glimlag steeds breed nadat die bekende Laurika Rauch een van haar liedjies gesing en opgeneem het.

    |

Gift this article