Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Hartswatermoorde ‘laat ewigdurende leemte’
Die moorde op hul ouers en suster het ‘n “ewigdurende leemte” in hulle en hul kinders se lewe gelaat, het twee susters ter strafverswaring getuig oor hoe die “hartelose, genadelose en wrede moorde” hul lewe verpletter het. Drie beskuldigdes in…
-
Langasems tree in honderde aan vir 55ste Diamond-marathon in Kimberley
Die 24-jarige langasem-atleet Arthur Jantjies het nog ’n goue medalje verwerf met die 55ste Diamond-marathon wat op Saterdag 1 Maart deur die Kimberley Harriers-hardloopklub aangebied is.
-
Twyfelhoekie: Kies só koers by lewe se kruispaaie
Daar kom tye in ons almal se lewe dat ons nie kan uitstel om sekere besluite te neem nie.
-
Henderson: Borgtog derde keer geweier
John-Ross Henderson (38) wat onderskeidelik van moord en poging tot moord op Jayson Afrique en sy vrou, Michayla, aangekla word, het ’n derde terugslag gekry nadat die hooggeregshof in Kimberley sy appèlaansoek teen die weiering van sy borgtog afgewys het.










