Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Vermoedelik gesteelde koperkabels van meer as kwartmiljoen rand gevind
Koperkabels ter waarde van R250 000 is op ‘n plaas naby Kuruman gevind. Die polisie ondersoek die saak en vra die publiek om inligting te deel.
-
Moordsaak ná prokureur se skietdood uitgestel; verdagtes soek nog regshulp
Drie mans, wat verdink word van die moord op prokureur Katlego Moribe, het met hul eerste verskyning aangedui hulle soek nog na ‘n regsverteenwoordiger.
Charné Kemp|
-
Netbalspelers van plattelandse skool verbreed horison met nasionale deelname
Twee netbalspanne van die Intermediêre Skool Grootdrink gaan aan nasionale toernooie deelneem. Hulle is uit ‘n arm gemeenskap, maar sport gee hulle hoop.
-
Konoha Martial Arts shines at national championship, bringing home 35 medals
Konoha Martial Arts Kathu and Kuruman excelled at the national championship, winning 35 medals for the Northern Cape.
-
Geslagsgebaseerde geweld: Geregtigheid sloer vir dié slagoffers
Verskeie nie-regeringsorganisasies het tydens ‘n optog geëis dat die Noord-Kaapse regering teen September planne maak om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord aan te spreek.
Charné Kemp|
-
Sol Plaatje Municipality appoints companies to improve debt collection
The Sol Plaatje Municipality appointed four debt collection companies to recover overdue accounts, and urging customers to use official payment channels.
-
Caritas Gemeenskapsfokus bied vaste grondslag vir kinders, gesinne
Caritas Gemeenskapsfokus bied holistiese sorg aan behoeftige kinders, herenig families en verlig armoede ter bevordering van welstand en gemeenskapsontwikkeling.
-
Drie van skoolbeheerliggaam in hof oor halfmiljoen rand uit skoolrekening
Drie lede van ‘n skoolbeheerliggaam in die Noord-Kaap is in hegtenis geneem vir die onttrekking van meer as R500 000 uit die skool se rekening.
-
Weer tussenverkiesing in Roodepan, Platfontein: Wie vry na wyk 1 se kiesers?
Die tussenverkiesing op 23 Julie in wyk 1 in Kimberley volg ná Johan Loff se bedanking, wie politieke spanning en swak dienslewering in die gebied beklemtoon.
Charné Kemp|
-
Rioolbesoedeling in riviere: Gehalte van waterbronne verswak drasties
Munisipaliteite se nalatigheid oor rioolbesoedeling en watergehalte benadeel mense se gesondheid en die ekonomie drasties.
Charné Kemp|










