Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Akademia ontvang voorwaardelike groen lig vir nuwe Paarl-kampus
Akademia, die Afrikaanse onafhanklike hoëronderwysinstelling, is nóg ʼn stap nader aan die waarmaking van sy nuwe voltydse kampus in die Wes-Kaap. Dit volg nadat die Raad op Hoër Onderwys (RHO) […]
-
Man van Noord-Kaap lewenslank in tronk ná moord op sy vrou
‘n Man van Calvinia in die Noord-Kaap is verlede week tot lewenslange tronkstraf gevonnis ná hy sy vrou doodgeslaan het.
-
Northern Cape municipalities in crisis: Auditor General calls for urgent reform
Only five Northern Cape municipalities improved their audit outcomes, while significant financial mismanagement and service delivery failures persist.
Charné Kemp|
-
Police investigate kidnapping of newborn at Bellville Middestad Mall
A newborn baby was abducted from a Bellville shopping centre on Saturday 28 June. Police have opened a kidnapping case and need help from the public.
-
Vermoedelik gesteelde koperkabels van meer as kwartmiljoen rand gevind
Koperkabels ter waarde van R250 000 is op ‘n plaas naby Kuruman gevind. Die polisie ondersoek die saak en vra die publiek om inligting te deel.
-
Moordsaak ná prokureur se skietdood uitgestel; verdagtes soek nog regshulp
Drie mans, wat verdink word van die moord op prokureur Katlego Moribe, het met hul eerste verskyning aangedui hulle soek nog na ‘n regsverteenwoordiger.
Charné Kemp|
-
Netbalspelers van plattelandse skool verbreed horison met nasionale deelname
Twee netbalspanne van die Intermediêre Skool Grootdrink gaan aan nasionale toernooie deelneem. Hulle is uit ‘n arm gemeenskap, maar sport gee hulle hoop.
-
Konoha Martial Arts shines at national championship, bringing home 35 medals
Konoha Martial Arts Kathu and Kuruman excelled at the national championship, winning 35 medals for the Northern Cape.
-
Geslagsgebaseerde geweld: Geregtigheid sloer vir dié slagoffers
Verskeie nie-regeringsorganisasies het tydens ‘n optog geëis dat die Noord-Kaapse regering teen September planne maak om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord aan te spreek.
Charné Kemp|
-
Sol Plaatje Municipality appoints companies to improve debt collection
The Sol Plaatje Municipality appointed four debt collection companies to recover overdue accounts, and urging customers to use official payment channels.










