Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Kakamas Sundowns seëvier in sokkertoernooi
Die sokkerspan van die Kakamas Sundowns het op Saterdagaand 22 Maart die jaarlikse Wafa-Wafa-sokkertoernooi op die Dicky Jacobs-stadion in Upington voor nagenoeg 2 000 toeskouers gewen.
-
Art exhibition displays escape from confines
The artistic talent of female prisoners is on display in the William Humphreys Art Gallery in Kimberley.
-
Gesondheidsdienste verbeter deur nuwe inisiatief in Loeriesfontein
Om plaaslike gesondheidsorgdiente te verbeter, is ‘n professionele verpleër en vyf gemeenskapsorgwerkers by die Loeriesfontein Thusong-sentrum in diens geneem as deel van ‘n nuwe gesondheidsorginisiatief.
-
Moordverdagte dank tweede keer regsverteenwoordiger af
Die man wat van die moord op twee polisielede in Kimberley in Augustus 2023 aangekla word, se verhoor is weer in die hooggereghof in Kimberley uitgestel nadat hy ‘n tweede regsverteenwoordiger van Regshulp Suid-Afrika afgedank het.
-
Regter waarsku verdagte in hof
Die man wat aangekla word van die moord op sy eksvrou twee dae ná Kersfees in Desember 2023 in Beaconsfield, Kimberley, se verhoor is weer uitgestel nadat hy vir ‘n tweede keer sy regsverteenwoordiger afgedank het.
-
Lig skyn weer by Noord-Kaap se art deco-teater
Die Apollo-teater in Victoria-Wes se lig skyn weer helder – dit nadat die nuwe teaterbestuurder, Christi-Ann Lombard, en haar span ‘n paar benoude dae vroeër vanjaar beleef het.
-
Healthy coping skills when emotions become unbearable
Teenagers experience rapid physical, cognitive, and psychosocial growth, influencing how they feel, think, make decisions, and interact with the world around them. Everyday challenges can lead to feelings of hopelessness, helplessness, rejection, and fear of disappointing others, especially loved ones…
-
New deputy speaker elected for Northern Cape
A new deputy Speaker of the Northern Cape Provincial Legislature was elected recently.
-
Griekwas, Gemmies knip teenstanders op rugbyveld se vlerke
Die rugbyspan van die Sol Plaatje-universiteit het die span van die Universiteit van Fort Hare tydens die vyfde ronde van die FNB Varsity Shield-beker geklop.










