Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Namakwaland reeds besig om sy blommekleed vir skouspel oop te gooi
Gunstige weersomstandighede vroeër vanjaar het tot die vroeë ontkieming van blomme in Namakwaland gelei, met ‘n blommeskouspel wat vir nog ‘n paar weke voorspel word.
-
Wellington-skeepskaptein veg om sy lewe ná katamaran-ontploffing in Thailand
Hugo Hattingh (39) van Wellington in die Wes-Kaap is in ’n kritieke toestand in ’n Thaise hospitaal nadat hy ernstige brandwonde in ’n bootontploffing opgedoen het.
-
Benut kunsmatige intelligensie, wêreldwye web vanaf Afrikaanse platform
Deursoek die wêreldwye web, of skep inhoud met die hulp van kunsmatige intelligensie (KI) wat nou op een platform, en boonop in Afrikaans beskikbaar is.










