Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Wellington-skeepskaptein veg om sy lewe ná katamaran-ontploffing in Thailand
Hugo Hattingh (39) van Wellington in die Wes-Kaap is in ’n kritieke toestand in ’n Thaise hospitaal nadat hy ernstige brandwonde in ’n bootontploffing opgedoen het.
-
Benut kunsmatige intelligensie, wêreldwye web vanaf Afrikaanse platform
Deursoek die wêreldwye web, of skep inhoud met die hulp van kunsmatige intelligensie (KI) wat nou op een platform, en boonop in Afrikaans beskikbaar is.
-
Twee Kalahari-leeumannetjies bring nuwe (leeu)lewe na Addo-olifantpark
Twee leeumannetjies van die Kgalagadi-oorgrenspark het ‘n nuwe tuiste in die Addo-olifantpark gevind, waar hulle tot nuwe gene onder die leeubevolking sal bydra.










