Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Upington College val net-net vas teen Lions in T20-eindstryd
Die krieketklub Upington College het met al sy vaardighede net-net kortgeskiet om ‘n welverdiende oorwinning oor die elftal van die Upington Lions te behaal.
-
Beleef ‘oorweldigende, vreugdevolle’ blommeprag by Love Dahlias-fees in Douglas
Die eerste Love Dahlias-fees vind in Douglas plaas, en dit beloof om ‘n blommeskouspel soos min te wees.
-
MENING | KI sal nie gou historikus se skoene kan volstaan nie
Hoewel kunsmatige intelligensie die gonswoord van ons tyd is en op elke denkbare terrein ingespan word, sal KI nie in die volgende geslag of twee die skoene van die historikus kan vol staan nie.
-
Late entries still accepted for annual Human Rights Half Marathon in Kimberley
There is still time for half marathon athletes who want to register for the sixth annual Phakamile Mabija Human Rights Half Marathon, presented by Teemaneng Running Club in Kimberley on Saturday 21 March.
-
Belegging in onderwysers versterk hele Loeriesfontein-gemeenskap
Ondersteuning aan onderwysers by die Laer- en Hoërskool Loeriesfontein maak ’n sigbare verskil.
-
Groot pryse op die spel vir talentvolle liedjieskrywers
Inskrywings vir die tweede FAK-Skryf’it-liedjieskryfkompetisie het op 16 Maart geopen, en pryse ter waarde van R100 000, insluitend R25 000 kontant, is op die spel.










