Milde reën het groot verligting in Calvinia in die Hantam-streek gebring. Johan Thiart (57), van die Kalkgat-avontuurplaas, het die foto geneem nadat 15,5 mm reën verlede week op die plaas uitgesak het. Lesers wat ’n foto het waarmee hulle wil spog, kan dit na alzane.narrain@24.com stuur. Foto’s moet minstens 1 MB groot wees.

hantam

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article