Terwyl die laatmiddagverkeer op die N12 verbydreun, en ’n trein met waens vol ystererts onderdeur dié treinbrug klater, rig die son ’n laaste verblindende oog oor die Noord-Kaapse vlaktes tussen Kimberley en Riverton. Vir hierdie eerste week in April, waarin die son net ná 18:00 agter die horison verdwyn, word ’n gemiddelde minimum temperatuur van 15 °C vir Kimberley voorspel, met ’n gemiddelde maksimum van 28 °C

Bekyk vlaktes vir oulaas voordat hy vroeg inkruip

Terwyl die laatmiddagverkeer op die N12 verbydreun, en ’n trein met waens vol ystererts onderdeur dié treinbrug klater, rig die son ’n laaste verblindende oog oor die Noord-Kaapse vlaktes tussen Kimberley en Riverton. Vir hierdie eerste week in April, waarin die son net ná 18:00 agter die horison verdwyn, word ’n gemiddelde minimum temperatuur van 15 °C vir Kimberley voorspel, met ’n gemiddelde maksimum van 28 °C

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article