In die halfeindstryd van die Griekwaland-Wes Superliga-reeks, waartydens spanne van die Kimberley-rugbyklub en Upington Dorp mekaar gepak het, het Kimberley met 73 – 11 as wenners uit die stryd getree.

Die span van Kimberley en die Sishen-rugbyklub pak mekaar in die eindstryd op 15 Julie.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article