Die oorvol Kamfersdam in Kimberley omgeef die spoorlyn wat vanaf Kaapstad na Johannesburg strek. Dié hoë watervlak hou ’n risiko vir die stabiliteit van die spoorlyn in, en vir die N12-hoofroete. Die watervlak word hoofsaaklik deur lekplekke op vars- en rioolwaterpypleidings veroorsaak. Die teenwoordigheid van e.coli-bakterieë in Kamfersdam is verlede week bevestig. Foto: Charné Kemp


Bedreig stabiliteit van spoorlyn

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article