Die winterson sak goud agter die lang gras weg. Kobus Lodewyk het onlangs dié foto op ’n stil Sondagmiddag geneem. Hy meen niks is lekkerder as die Kalahari-plaaslewe nie. “Snags geniet jy net die pure natuur

Kobus Lodewyk

Die winterson sak goud agter die lang gras weg. Kobus Lodewyk het onlangs dié foto op ’n stil Sondagmiddag geneem. Hy meen niks is lekkerder as die Kalahari-plaaslewe nie. “Snags geniet jy net die pure natuur; blink sterre en naggeluide. Winter is hier.” Het jy ’n foto waarmee jy wil spog? Stuur dit na alzane.narrain@­media24.com. Foto’s moet minstens 1 MB groot wees.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article