Lientjie Mentz
-
Die Afrikaans Amptelik 100-lettertoer het vandag via Bloemfontein getoer en kom Vrydag 2 Mei in die Paarl aan waar die taal se 100ste verjaardag as amptelike taal volgende week op 8 Mei gevier sal word.
-
Gert Bruhns, ‘n 85-jarige man van Bainsvlei, is gister in die hofselle dood. Hy sou om borgtog aansoek doen nadat hy glo sy seun, Erich op 19 April geskiet het.
-
Five bodies found in Hennops River near Centurion in search for missing police officers.
-
Die interskole tussen Grey Kollege en Paarl Gimnasium vind hierdie naweek in Bloemfontein plaas. Skoolhoof Braam van Wyk verwag ‘n taai stryd.
-
Gert Bruhns, 85, het vandag in die Bloemfonteinse landdroshof op moord aanklag verskyn. Hy word daarvan aangekla dat hy sy seun Erich, 56, in Bainsvlei geskiet het.
-
Die Parkweg-polisie in Bloemfontein is op soek na die slagoffers van ‘n rooftog wat in die middestad plaasgevind het.







