Lientjie Mentz
-
BLOEMFONTEIN – ‘n Tennisspeler van Bloemfontein was pas deel van die Protea-o.20-tennisspan wat die Streek 5-Jeugspele in Namibië gewen het. Bogdan Mandic, was pas terug in die land ná die […]
-
Cold conditions in the maternity ward of the National Hospital in Bloemfontein was so bad, that the Department of Labour ordered the closure of the ward on Thursday.
-
‘n Groep van 114 swemmers het vanjaar deelgeneem aan ‘n nuwe weergawe van die Ysbeerswem buite Bloemfontein.
-
Drie Vrystaatse boere is onder die 10 wat deelneem aan die dertiende reeks van die gewilde kykNET-reeks Boer soek ‘n Vrou. Daar is ook ‘n nuwe aanbieder.
-
The exhibition “What Remains Through Time, Slowness and Stillness” by Sonya Rademeyer at Oliewenhuis explores historical erosion with live snails, opening on July 15 during the Vrystaat Arts Festival.
-
Die produksieveiling van Richter Simbras buite Bloemfontein het geskiedenis gemaak in Simbra-veilings in Suid-Afrika en het nie nasionale, maar ook internasionale aandag getrek.
-
Vrae word nou gevra oor die leerling van Martie du Plessis se ontvoering nadat die vyf mans wat Vrydag deur die polisie in Wepener in hegtenis geneem is, nie met’n misdaad verbind kon word nie.
-
Sers. Nzima Adoons (42) van die Mangaung-polisiekantoor wat aangekla word van ontvoering en afpersing in die saak van ‘n skolier van Martie du Plessis-skool wat ontvoer is, het vandag in die hof verskyn om vir borgtog aansoek te doen.
-
Die leerling van die Martie du Plessis-skool wat op 5 Junie in Vereenigingrylaan ontvoer is en waarvoor ‘n polisieman reeds in die hof verskyn het, is vanoggend veilig gevind.
-
Mediclinic Bloemfontein introduces the da Vinci Robotic Surgical System, enhancing surgical precision and patient recovery in central South Africa.









