Lientjie Mentz
-
Die liefde het op Saterdag se Vroudag-pretskietgeleentheid geblom toe een van die baanbeamptes sy meisie verras het met ‘n verloofring.
-
Researchers at the National Museum in Bloemfontein have described 62 new species of insects and reptiles over the past five years.
-
‘n Geliefde Afrikaanse skrywer Madelein Rust wie se laaste boek pas op die rak verskyn het, is Woensdag 6 Augustus aan kanker oorlede.
-
Eunice se Vitae Cantamus-koor het twee pryse verower op die ATKV-Applous-skoolkoorkompetisie se finaal wat verlede week in Pretoria plaasgevind het.
-
Die Oorlogsmuseum is deur die ouditeur-generaal geloof vir die skoon oudit wat dié instelling drie jaar agtereenvolgend gekry het.
-
‘n Versameling werke van die komponis Chris Lamprecht (97) wat in Bloemfontein gebore is en hier sy skoolloopbaan voltooi het, is aan die FAK geskenk.
-
PRETORIA. Counterfeit and illicit goods of more than R156 million were seized by the police during nationwide operations in recent weeks. The operations were led by the National Counterfeit and Illicit […]
-
Does reading in the dark or sitting too close to the TV damage your eyes? Or do carrots give you superior vision? Here is a look at what’s fact and […]
-
BLOEMFONTEIN. ‘n Hele paar Bloemfonteiners het uitgeblink in Hyrox Kaapstad wat op 19 en 20 Julie in die Kaapstadse-konferensiesentrum aangebied is.Dit was vanjaar die derde keer dat dié sportgeleentheid aangebied […]
-
BLOEMFONTEIN – Prooi, ’n waaghalsige en meesleurende drama oor mensehandel het stof in die oë van ander produksies geskop op die Vryskitters-eerbewysgeleetheid wat Saterdag 19 Julie aan die einde van […]










