Lientjie Mentz
-
Ná maande se ondersoekwerk het die hof beslis dat die bestuurder van ‘n bakkie wat gebots het met ‘n voertuig waarin drie kinders dood is, vervolg gaan word.
-
Griquas won the Currie Cup, their first since 1970, defeating the Lions 27-25 with a last-minute penalty from Whitehead.
-
The Free State Premier appealed for harsher sentences after two mothers were found guilty of child abuse after abandoning their children.
-
Die Kruger 200-makietie wat op Erfenisdag 24 Septembber by die Voortrekkermonument gevier word om Paul Kruger se 200ste verjaardag te herdenk, word voortgesit met ‘n reis van ‘n replika van die standbeeld wat op Kerlplein staan wat in Orania opgerig gaan word.
-
Stanley Bakili lank gevonnis vir moord en ander misdade ná moord op Louis Siemens in 2018.
-
Gian Groen, Schalk Joubert, Abel Kraamsaal en Neil Sandilands het byeengekom as Die Vyftigers wat 18 September by die Aasvoëlklub optree.
-
‘n Facebook-inskrywing oor wat ‘n mens te doen staan wanneer jy op ‘n ongelukstoneel afkom, het landwyd opslae gemaak.
-
Die enigste vrou wat ‘n internasionale para-atletiek-beampte in Afrika is, is Saterdag op die Suid-Afrikaanse Sport-eerbewyse vereer.
-
The NPA summonsed five men to appear in court in connection with the 2022 Jagersfontein disaster when a slit dam broke and flooded the town.
-
Die wenners in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks is Maandag 25 Augustus aangewys.










