Helena Barnard
-
‘n Mens sou reken dat tyd in die moderne eeu volop is want bykans elke produk of diens beweer dat tyd gespaar word deur dit aan te skaf. Maar waar is daardie tyd wat ons so spaar?
-
Die lusernboer van Vioolsdrift in die Noord-Kaap wat van die moord op twee van sy vriende aangekla word, het glo aan sy buurman wie hy gevra het om hom na die polisiekantoor te neem, gesê dat hy “mense geskiet” het.
-
Getuienis ter strafversagting en strafverswaring word vandag in die Hooggeregshof aangehoor in die saak van twee mans ná ‘n vriend se dood.
-
Blaai deur die nuutste aanlynpublikasie van NoordkaapBulletin 17 September 2026
-
‘n Voormalige offisier van die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Upington het skuld erken op 80 aanklagte van bedrog en 80 aanklagte van geldwassery.
-
A foreign national was arrested in Kimberley for possession of suspected illicit drugs and possession of suspected stolen property.
-
Skoolonderrig sal Dinsdag 15 September in alle distrikte van die Noord-Kaap hervat word ná sommige skole Maandag gesluit was weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat veral vir die Namakwa-distrik uitgereik is.
-
Three officials of the JTG District Municipality who stand accused of allegations of corruption, fraud, cyber fraud, cyber forgery, uttering, and contraventions of the MFMA will appear in the Specialised Commercial Crimes Court in Kimberley in October.
-
Alle skole in die Namakwa-distrik van die Noord-Kaap is vir vandag, Maandag 14 September, gesluit weens die geel vlak 4-weerwaarskuwing wat vir die distrik uitgereik is.









