At the official opening of BSSC Radiators last week in Kathu are from the left Ashleigh Bawden (corporate sales manager), Dillan Bennett (director), Tommie Lessing (workshop manager), Jurina Erasmus (administrator) and Debbie O’Donovan (Northern Cape area sales manager).

Photos: Supplied

Met ondervinding in die verkoelerbedryf so ver terug soos die 1980’s, is die wye reeks hitte-oordragprodukte en dienste wat deur BSSC Radiators verskaf word, nou ook in die Noord-Kaap beskikbaar.

Dié maatskappy se werkswinkel in Kathu het onlangs geopen.

Gerugsteun deur die magdom kennis en vaardighede wat oor die afgelope 42 jaar verkry is, spesialiseer BSSC Radiators in die vervaardiging, herstelwerk, verkope en diens van hierdie hitte-oordragprodukte.

Met ’n voetspoor wat reeds stewig in Suid-Afrika gevestig is, is BSSC Radiators opgewonde om waardetoevoegende diens aan sy bestaande en toekomstige kliënte in die Noord-Kaap te lewer.

“Die beskikbaarheid van die nuwe werkswinkel in die Noord-Kaap is ’n diens wat in die provinsie nodig is.”
Dillan Bennet, direkteur

“Ons streef daarna om ons voetspoor uit te brei deur plaaslike gemeenskappe te ondersteun en te versterk met plaaslike indiensneming aan die fokus om handelsmerk­bewustheid te skep. Dit doen ons terwyl ons die magdom van kennis en vaardighede aan die plaaslike gemeenskap oordra met die beplanning en finansiering van plaaslike projekte, om saam ’n beter Noord-Kaap te skep,” sê Bennett.

BSSC Radiators het ’n nederige begin gehad toe Derek Bennett in 1980 sy besigheid aan die agterkant van ’n motorhuis met R10 000, wat hy van sy pa geërf het, begin het.

Dillan Bennett cutting the ribbon at the official opening of BSSC Radiators’ workshop in Kathu. It is situated at 27 Asbes Street, Kathu Industrial.

Vandag word die maatskappy BSSC Radiators steeds deur die stigtersfamilie bestuur. Die topbestuur het gesamentlike werkservaring van 250 jaar in die verkoelerbedryf.

“Ons mededingende voordeel behels onder meer ons bedryfskennis, oplossinggerigte benadering, toewyding tot persoonlike dienste, gehaltestandaarde, die jongste vernuwende praktyke en betroubaarheid,” sê Bennett.

Hy glo ook dat een van hul sleutels tot sukses die oordra van vaardighede aan die werkswinkelpersoneel is.

“Die oordra van vaardighede help ook om werkswinkelprosedures te standaardiseer,” sê Bennett oor dié maatskappy, met sy fokus op verkoelers, tussenverkoelers, olieverkoelers, transmissie- en hidrouliese olieverkoelers, bo- en onderverkoelingstenks, hittewisselaars, en die vervanging en balansering van waaierlemme.

Services

Services include:

  • on-site collection and delivery;
  • the providing of a 24/48 hour turnaround time service through the breakdown service Radiator 911;
  • the standby team which is available 24/7 to provide on-site breakdown services; and
  • a service exchange programme through a wide range of complete cooling packs available.

Company overview

  • This Proudly South African registered company was named the runner-up in the Innovation and New Products Awards at Electra Mining 2022, Africa’s largest, and the world’s second largest, trade show.
  • It is a member of the South African Capital Equipment Export Council (SACEEC).
  • BSSC Radiators is a member of the Mining Equipment Manufacturers of South Africa (MEMSA) industry cluster.
  • It is a proud member of the National Automotive Radiators Service Association (NARSA).
  • The company is B-BBEE Level 2 certified.
  • It is TUV Rheinland ISO 9001:2015 accredited.
  • It is SABS SANS 10276:2005 accredited.
  • SABS Local Content Verification completed.
  • Approved vendors include several original equipment manufacturers (OEMs) such as Cummins, Barloworld, Komatsu (KSA/KMC), Liebherr, Hitachi, Sandvik, Epiroc, Belaz, as well as Doosan.
  • Derek Bennett was one of the authors for the ISO/SANS 10276:2005 quality management systems created for the SABS on workshop standards, equipment specifications and general procedures for heat transfer repair and replacement in the industry.

“We pride ourselves in supporting and sustaining growth in local and international markets,” says Bennett.

Contact

Find BSSC Radiators at 27 Asbes Street, Kathu Industrial Area.

For more information, visit www.bsscradiators.co.za; send an email to reception.nc@bsscradiators.co.za; dial 0861-radiators/723-4286-7; call Tommie for workshop on 074-701-1496; or Debbie for sales on 082-788-0286.

Complete turnkey capabilities are available.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article