Gediggies vir vrolike gesiggies

Gediggies vir vrolike gesiggies deur Aletté-Johanni Winckler.

  • Gediggies vir vrolike gesiggies, geskryf deur Aletté-Johanni Winckler (‘n CD met 20 liedjies

    is ingesluit)

Aletté, ma van vier, motiveringspreker en vrou
van sanger Heinz Winckler, het die boek geskryf en sy en haar man het onder
andere die liedjies op die CD getoonset.

Een leser van
Noordkaap het ‘n kans om ‘n kopie van dié boek te wen deur een vraag te
beantwoord.

Dié boek – uitgegee deur Lux Verbi – is deur NB-Uitgewers geskenk.

Stuur die antwoord voor of op Vrydag 24 Julie om 16:00
na helena.barnard@volksblad.com of stuur ‘n “message” na
die Facebook-blad Noordkaap koerant. Die enigste voorwaarde is dat die boek in
Kimberley afgehaal moet word.

Vraag:

Wie is die skrywer se man?

Mia, deur Mariska Robberts

Mia – ‘n Ma se storie van verlies en hoop, deur Mariska Robberts.

  • Mia ­ – ’n Ma se storie van verlies en hoop, deur Mariska Robberts.

Die Robberts-gesin van Bloemfontein se lewe verander
dramaties toe hulle in ‘n motorongeluk tydens ’n gesinsvakansie in die Wes-Kaap
beland.

 Een leser van Noordkaap het ‘n kans om ‘n kopie
van dié boek te wen deur een vraag te beantwoord.

Dié boek – uitgegee deur Lux Verbi – is deur
NB-Uitgewers geskenk.

Stuur die antwoord voor of op Vrydag 24
Julie
om 16:00 na helena.barnard@volksblad.com of stuur ‘n “message” na die Facebook-blad Noordkaap
koerant. Die enigste voorwaarde is dat die boek in Kimberley afgehaal moet
word.

 Vraag:

Van waar is die Robberts-gesin?

Hooglied, deur Marzanne Leroux-Van der Boon

Hooglied – Shir HAShirim, deur Marzanne Leroux-Van der Boon.
  • Hooglied – Shir HaShirim, deur Marzanne Leroux-Van der Boon.

 Hierdie is die 11de roman in die skrywer se
gewilde Israel-reeks. Sy besoek Israel gereeld en haar diepgaande kennis oor
die land is duidelik in haar skryfwerk.

Een leser van Noordkaap het ‘n kans om ‘n kopie
van dié boek te wen deur een vraag te beantwoord.

Dié boek – uitgegee deur Lux Verbi – is deur
NB-Uitgewers geskenk.

Stuur die antwoord voor of op Vrydag 24
Julie
om 16:00 na helena.barnard@volksblad.com of stuur ‘n “message” na die Facebook-blad Noordkaap
koerant. Die enigste voorwaarde is dat die boek in Kimberley afgehaal moet
word.

Vraag:

Hoeveelste boek is dit in die gewilde Israel-reeks?

Die Bybel in fokus

Die Bybel in fokus – Hoe om gelowig én denkend te lees, deur Louis Jonker, Jan Botha en Ernst Conradie.
  • Die Bybel in Fokus – Hoe om gelowig én denkend

    te lees
    , deur Louis Jonker, Jan Botha en Ernst

    Conradie.

 Hoe aanvaar ons sekere tekste in die Bybel en
ander nie? In dié Bybelstudie-boek lei drie kenners die leser om die Bybel gelowig
– maar tog ook krities – te lees. Die boek werp lig op moeilike vrae, maar is
maklik leesbaar geskryf.

 Een leser van Noordkaap het ‘n kans om ‘n kopie
van dié boek te wen deur een vraag te beantwoord.

Dié boek – uitgegee deur Lux Verbi – is deur
NB-Uitgewers geskenk.

Stuur die antwoord voor of op Vrydag 24
Julie
om 16:00 na helena.barnard@volksblad.com of stuur ‘n “message” na die Facebook-blad Noordkaap
koerant. Die enigste voorwaarde is dat die boek in Kimberley afgehaal moet
word.

Vraag:

Hoeveel kenners het aan hierdie boek geskryf?

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article