Honde – mooi en lelik, opgetof, stokoud, opreggeteel en dié wat toertjies kan doen – kan solank hul stert swaai oor die hondeskou wat op 7 Mei in Kimberley gehou word. Dit begin om 10:00 by die APK Die Kruis.

Inskrywings kan per WhatsApp of van 09:00 af op die skoudag gedoen word.

Dit kos R20 per inskrywing per afdeling. Bel Jackie Muller by 083-285-2375.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article